Eerste Vryheidsoorlog

Eerste Vryheidsoorlog
Deel van die Anglo-Boereoorloë

Kloksgewys van links:
Nasleep van die Slag van Elandsfontein, The Boers' method of fighting" in The Illustrated London News; Britte in aksie tydens die Slag van Majuba; Britse kavallerie tydens 'n aanval tydens die Slag van Laingsnek.
Datum 20 Desember 188023 Maart 1881
Ligging Suid-Afrika, Transvaal
Resultaat Oorwinning van die Boere
Konvensie van Pretoria
Britse erkenning van die Onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Oranje-Vrystaat
Strydende partye
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Aanvoerders
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Piet Joubert
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Nicolaas J. Smit
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek J.D. Weilbach
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Frans Joubert
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Piet Cronje
Vlag van Verenigde Koninkryk George Pomeroy Colley (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk Anstruther (†)
Vlag van Verenigde Koninkryk W. Bellairs
Sterkte
3 000-7 000 1 200 (in Natal)
1 700 (in Transvaal)
Ongevalle en verliese
41 gesneuweldes
47 gewondes
408 gesneuweldes
315 gewondes
Burgerlikes wat omgekom het [meestal Boere]

Die Eerste Vryheidsoorlog of Eerste Boereoorlog (Engels: First Boer War, Nederlands: Eerste Boerenoorlog) was 'n konflik tussen die Verenigde Koninkryk en die Boere van Transvaal, (die Zuid-Afrikaansche Republiek). Dit het van 20 Desember 1880 tot 23 Maart 1881 geduur.[1]

  1. (en) Raugh, Herold. The Victorians at War, 1815–1914: An encyclopedia of British military history. Santa Barbara:ABC-CLIO, 2004. pp. 267

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne